Topografiese prominensie

Die prominensie en dominansie van berg B.

Topografiese prominensie of relatiewe hoogte is 'n konsep wat gebruik word om berge en heuwels te klassifiseer. Dit is 'n belangrike aanduiding van die onafhanklike hoogte van 'n spits.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search